‘N PC VERMAAK SERIES ⚡️🖤

DIE STUDIO
KRY ’N UPGRADE !
🚧🚧🚧🚧🚧🚧🚧🚧

Ek is besig om my studio van die grond af te upgrade — van acoustic treatment en beligting tot nuwe gear, streaming en alles tussenin.Ek vat julle saam deur die hele proses. ⚡️🖤

ONDERSTEUN DIE STUDIO. ⚡️

Ek dokumenteer die hele proses terwyl ek my studio opgradeer. As jy die reeks geniet en graag wil help om die volgende upgrade moontlik te maak, kan jy hieronder bydra.Geen druk nie — elke view, share en comment help klaar baie. ⚡️🖤

🖤 BANKBESONDERHEDE 🖤Rekeningnaam: PC Vermaak
Bank: Capitec Bank
Rekening nr: 1650234757
Verwysing: STUDIO + JOU NAAM